Dr Mol,
The words THANK YOU will never really be able to show and tell the appreciation we feel with your help towards helping our little boy.
It’s because of people like you that he can hear and start hearing all the wonderful sounds life has to offer him including the sweet sound of his mommy and daddy’s voices.
THANK YOU
THANK YOU
THANK YOU
AND…………
THANK YOU!!!!
Geagte Dokter,
Graag vertel ek van my ondervinding om ander mense aan te moedig om ook die tipe van operasie mee te maak sou dit vir hulle kan werk.
Ek het die gebruik van my gehoor +-15 jaar terug verloor – ek het oorapparaatjies gekry en moes daar mee leef – niemand het ooit vir my op enige stadium vertel dat ek ‘n operasie kon kry nie – 15 jaar later was die moontlikheid aan my genoem – ek is byna 55 jaar oud – en het eintlik nie werklik gedink die operasie sou ‘n verskil maak nie, maar dit was absoluut ongelooflik!
Na die eerste operasie was my hele wêreld omgekeer!
Ek kon hoor! Die eerste verandering was in die nag! – ek is 35 jaar getroud en skielik het ek ‘n snorkie in my bed!
Die naggeluide was die ergste! – ek het werklik gesukkel om aan my eie man gewoond te raak – toe ons getroud is het die man nie so gesnork nie – en wraggies nou saag hy dik balke!
Die eerste stort was skrikwekkend die water se geplas was orals! – dit was heerlik om dit te hoor!
Volgende was die see…..my mens dit was absoluut ongelooflik om langs die strand te loop en die see te hoor raas, ek kon ook vir die eerste keer weer daai lekker zizille geluid hoor as ‘n steak omgedraai word op die vuur.
Na die 2de operasie was my ore “nog erger” selfs die gedruip van ‘n kraan ‘n kamer verder kon ek hoor!
Die beste was my vermoë om weer die ghitaar op te kon tel en te kon sing!…ek wou dit nie doen met die gehoorapparaat nie, want ek het geweet ek is nie heeltemal op “pitch” nie, maar nou sing ek die wêreld lekker warm hoor!
Die ooroperasie het my lewe verander – dit is werklik ongelooflik om enige tyd te kan hoor – ek kan ook nou weer in die see gaan en dit geniet – dit is lewensveranderend!
Ek is dankbaar vir dit – en sal dit vir enige mense aanbeveel. Mag God al die eer kry vir my herstel.
Liefde Groete,
Rita Pieterse
Goeiemiddag Dr Mol
Hiermee wil ek net baie, baie dankie se vir u aandeel in my kogleere inplanting. Dit gaan so goed met my, al is dit nog net ‘n week vandat die inplanting aangeskakel is. Ek kon Vrydag ‘n telefoon hoor lui in ‘n kantoor langs myne; gistermiddag het ons as gesin gaan stap en ek kon die klokkie van ‘n roomys-verkoper hoor. Dit is absoluut ongelooflik! My vrou kan nie glo wat ek nou hoor en hoe sleg my gehoor werklik was nie. Ons het so lank gebid vir ‘n wonderwerk en nou kan ek dit leef.
Weereens baie dankie, u diens was puik!
Hi Duane,
It’s only the second day after the switch on and my hearing is dramatically restored. The fact that it will still progress to optimal effect over the next 3 months is amazing to me.
Thank you for your expertise and your patience over my initial trepidation. Your exposure of the implant process and your reassurance were instrumental in my ultimate decision to go ahead with the procedure.
You are welcome to use me and my Paget’s condition as a testimonial or even to introduce me personally to anyone posing such a request .
All good wishes to you in your practice.
Kind regards,
Dear Dr
I was so overwhelmed yesterday when I left your rooms that I cannot remember if I thanked you.
This has been the most remarkable journey shared by the most amazing people You, your theatre staff, the Receptionists, Denise, Kendyl and the porter at the front door.
Congratulations on providing a world class facility which does such amazing work and to be part of the experience at my age, a privileged and a miracle!!
Dr Mol I pray that Gods goodness and grace fills your life and enables you to use the gift God has given you to touch the lives of so many people.
May He grant you long life filled with many blessings.
You are a Champion!!~